Die element wat in direkte kontak met die water is, verhit die water tot die vasgestelde temperatuur op die termostaat.
Tipes: a. Standaard vernikkelde of nie-geplateerde element met 'n koperskede vir gebruik in gebiede met "sagte" water. b. Element met 'n nikkel-chroom-legering of "incalloy"-skede vir gebruik in korrosiewe watergebiede.